Our Father
who art in heaven,
Hallowed be thy Name.
Thy kingdom come.
Thy will be done,
On earth as it is in heaven.
Give us this day our daily bread.
And forgive us our trespasses,
As we forgive those who trespass against us.
And lead us not into temptation,
But deliver us from evil.
For thine is the kingdom,
and the power,
and the glory,
for ever and ever.

Amen.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Onse Vader
Wat in die hemele is,
Laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
Soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood.
En vergeef ons ons skulde,
Soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,
Maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die Koninkryk,
En die krag,
En die heerlikheid,
Tot in ewigheid.

Amen.