
Die Wegraping / The Rapture
In Handelinge 1:11 staan geskrywe: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. Jesus Christus die Seun van God wat vlees geword het, kom beslis terug vir Sy bruid, die gelowiges.. Maar wanneer gaan dit gebeur? Matthéüs 24 beskryf die tydperk waarin dit gaan gebeur en Jesus noem dit die "geboortepyne van die nuwe tyd" Die gebeure daarin beskrywe, is vandag 'n alledaagse gebeurtenis en geensins vreemd van aard.
Ons beleef die aardbewings
It is estimated that there are 500,000 detectable earthquakes in the world each year. 100,000 of those can be felt, and 100 of them cause damage.
Ons beleef die pessiektes
Famines have afflicted humanity since the dawn of time: the earliest known written record dates from Egypt in 3500 BC. Two famines swept over India in 1702-04 and 1769-70, together killing 5 million people. The worst famine on record in 1876-79 claimed between 9 and 13 million lives in China. Between 1980 and 1985, for example, drought, aggravated by widespread land degradation, affected 21 countries and around 150 million people in Africa.
Ons beleef die see wat dreun met die tsunamis
Deadliest Tsunamis in History | |||
| Fatalities1 | Year | Magnitude | Principal areas |
| 225,000+ | 2004 | 9.0 | Indian Ocean |
| 100,000 | 1410 b.c. | Crete-Santorini, Ancient Greece | |
| 60,000 | 1755 | 8.5 | Portugal, Morocco |
| 40,000 | 1782 | 7.0 | South China Sea |
| 36,500 | 1883 | Krakatau, Indonesia | |
| 30,000 | 1707 | 8.4 | Tokaido-Nankaido, Japan |
| 26,360 | 1896 | 7.6 | Sanriku, Japan |
| 25,674 | 1868 | 8.5 | Northern Chile |
| 15,030 | 1792 | 6.4 | Kyushu Island, Japan |
| 13,486 | 1771 | 7.4 | Ryukyu Trench, Japan |
Ons beleef die oorloë tussen baie lande die opstande en geweld
Ons beleef die hongersnode
“According to UNICEF, 26,500-30,000 children die each day due to poverty!!. And they “die quietly in some of the poorest villages on earth, far removed from the scrutiny and the conscience of the world. Being meek and weak in life makes these dying multitudes even more invisible in death.” Die verskil is daarin gesetel dat dit begin toeneem in intensiteit, net soos geboortepyne. Daar moet egter onderskeid getref word tussen die wederkoms van Jesus Christus en die "wegraping" want dit is twee verskillende gebeurtenisse. Jesus gebruik in Markus 13 die voorbeeld van 'n vyeboom wat begin bot wat aandui in watter tydperk Hy terugkom en die tekens waarna ons moet oplet. Hy noem ook dat die geslag wat in hierdie tydperk lewe, sekerlik nie sal uitsterf voordat alles gebeur het wat voorspel was oor die eindtyd nie.









