Books by Doktor Rudolph D de Witt

The Concealed Authority

boekomslag The Concealed Authority.jpg
In this book the author realised that the problematics regarding the power of prayer, in a Christian's life, is not a unique experience, since thousands of believers are struggling daily with similar problems, like a lack of authority. They have the same existential crises when the Holy Spirit convinces and guides them in sanctification of sinfulness.
However, it is not everyone that has the skills to apply God's truth principles in their lives. The Christian who has difficulty in his/her prayer life, need deliverance from the inner conflict driving him/her. In the following chapters, a focussed guideline about the concealed authority will be revealed. The aim of this discussion will enable the believer to achieve the works of a heavenly being.

It will further serve to clarify God's involvement with the human in person. The modern day life, is subject to constant change, and demands high expectations from Christians. Without the concealed authority, the Christian will experience difficulty, if not at all fail, in the application of God's truth principles in their lives.

ORDER HARDCOPY / READ / DOWNLOAD PDF

Genoeg is Genoeg

Boekomslag Genoeg is Genoeg.jpg
Tydens die skryf van hierdie boek het ek besef dat problematiek wat ontstaan in gebedservaringe, nie uniek is nie maar dat talle ander gelowiges dieselfde vrae en probleme te kampe sit, wanneer die Heilige Gees die mens begin oortuig van sonde.
Die groot les wat ek hieruit geleer het, is dat mens jou kennis deur studie moet uitbrei, en jou afhanglikheid van die Heilige Gees moet besef om groter insig te verky oor ‘ n saak.

Die kwantiteit van my bevindings word begrond in die begrip en interpretasie van die inligting wat ek vanaf die Heilige Gees ontvang het en self op die proef gestel is. Gevolglik moet die inhoud van hierdie boek nie in 'n hoptetiese lig beskou word nie. Die verlede behoort tot die satan, die hede tot die mens, en die toekoms tot God.

ORDER HARDCOPY / READ / DOWNLOAD PDF

Uit Liefde Vir Jou Huisgesin

Boekomslag Uit liefde vir jou huisgesin.jpg
91% Getroude vroue het 'n behoefte aan werklike kameraadskap in die huwelik en 29% mans is bereid om dit aan hul vrouens te verskaf. Die gevolg is dat daar onvervulde leemtes in die vrou se lewe is.
Hierdie boek is spesiaal vir getroude mans geskryf. Die boek handel oor hoe om te voorkom dat 'n situasie binne jou huwelik ontstaan, wat sal lei tot 'n onkeerbare verbrokkeling in die verhouding tussen jou en jou gesin.

Die riglyne wat hier verskaf word, het sy oorsprong hoofsaaklik uit drie bronne.

1. Praktiese ervaring uit vele huweliksberadings wat ek met paartjies gehad het.
2. Persoonlike ervaring uit twee egskeidings wat op my pad gekom het.
3. Die waarheidsbeginsels in God se Woord

ORDER HARDCOPY / READ / DOWNLOAD PDF