Welcome to Plerous Education

Die enigste tweetalige webwerf in

Berading, Opleiding en die Bedienings veld

Gebedsterapie

Prayer Therapy

Deur gebedsterapie word daar gestreef om sekere wanpersepsies ten opsigte van gebed reg te stel, die klient instaat te stel om die vaardighede aan te leer wat 'n suksesvolle gebedslewe sal verseker,
en die klient word geleer hoe om God se waarheidsbeginsels suksesvol toe te pas in sy/haar geloofslewe.

God is 'n hoorder en antwoorder van gebed. God wil hê dat dit goed gaan met Sy kinders.Deur middel van 'n reeks gebedsessies sal u begelei word om toegang te verkry tot die verborge skatte wat God vir u in stoor het. Gebed is om te vra, en antwoord op gebed, is om te kry wat u gevra het.

Moenie langer voortsukkel onder die leuen van satan nie. Gebedsterapie sal u op 'n splinternuwe geloofspad plaas

Kliek hier vir meer

Through prayer therapy we strive to right the wrong perceptions surrounding prayer, by enabling the client with the skills for better prayers, and the client are tought how to implement the truth of God successfully in their life

God listens and answers in prayer, God wants his kids to prosper. Through a series of prayer sessions you will be given access to the hidden treasures God bestowed upon you.

Prayer is to ask, and answer to your prayer, is getting what you asked for.Don't struggle any longer with the lies of satan. Prayer Therapy will guide you to a more fullfilling spiritual Life

Click here for more

Huweliksberading

Marriage Councelling

Die sleutel tot 'n suksesvolle huwelik is gesetel in toewyding en gesindheid. Huwelikskonflik is dikwels die simptoom van 'n dieper liggende probleem.

Deur berading sal u instaat wees om u frustrasies in u huwelik te verstaan en aan te spreek. Met die toepassing van die waarheidsbeginsels in God se Woord, kan u huwelik herstel word

Daar is ALTYD hoop op herstel. Vind NOU die oplossings en tegnieke om u probleme te oorwin.

The key to a successfull marriage lies in dedication and attitude. Marriage conflict is usually an indication of a deeper lying problem

Through counciling u will be able to understand frustrations in the marriage and how to act on them. You can't save your marriage with the truth of God.

There is ALWAYS hope on recovery. Find the solutions and techniques to save your marriage today.

Kinderterapie

Child Therapy

Woede by kinders kom in verskeie vorme voor en die graad van intensiteit hang grootliks af van die kind se omstandighede.

Dit kan weggesteek en ingehou word, of openlik en vrylik tot uiting kom. Woede by die kind ontstaan wanneer hy/sy bedreig of vernederd voel. Kinders in gebroke huishoudings, is meer geneig om 'n onvermoeë te toon in die bestuur van hul woede. Die gevolge is 'n astrante houding, onbeheersde uiting van hul emosies en afwykende gedrag soos swak konsentrasie, dagdromery en die gebruik van dwelms en/of okkultiese betrokkenheid. Hierdie woede is 'n Godgegewe emosie wat opsigself nie uitgeskakel of voorkom kan word nie, maar met die regte berading kan u sorg dra dat u kind geleer word hoe om hierdie woede te bestuur, sodat dit nie in 'n destruktiewe en ongesonde gewoonte ontaard nie.

Anger in kids comes in different forms and the degree mostly depends on the childs circumstances.

It can be hidden and buried or open and freely, anger in kids happens when they endangered or humiliated. Kids in broken homes, is more likely to fail in controlling their anger. The result is uncontrolled show of emotion, and misdemeanor behaviour. This anger is a God's Given emotion, which cannot be excluded or ignored.But with the correct councilling, u can ensure that your kid has the ability to control this anger, as to not allow it to become a destructive force in their lives.

  • Berading kan per E-POS gedoen word of persoonlik.
  • Konsultasie per E-POS is gratis, totdat die aard van Berading persoonlike konsultasie noodsaak.
  • Persoonlike konsultasies R140 per eerste afspraak, daarna R80 per konsultasie per uur of gedeelte daarvan.
  • Konsultasies na-ure beloop R160 per uur of gedeelte daarvan.
Read ALL the news from Plerous Education - FREE!
You can view these articles PLUS...
*
Many prophetic articles
*
Trusted testimonys of christians (see list)
*
Unlimited Access & online chat's
Security Training
*
Online Courses
SOB Nr 786088 NKP Regnr 12230
*
Physical Courses
*
Registered with PSIRA
*
NKP Registration
Gratis Aanlyn Berading
*
Spesialis Berading
Regnr SCO 0376
*
Gerigistreer by die Raad vir Beraders in Suid Afrika
*
Professionele advies

Books

The Concealed Authority

boekomslag The Concealed Authority.jpg

Genoeg is Genoeg

Boekomslag Genoeg is Genoeg.jpg

Uit Liefde Vir Jou Huisgesin

Boekomslag Uit liefde vir jou huisgesin.jpg

DOWNLOAD PDF